arrow arrow
ODENDAAL, Jacobus Paulus
(1788-1858)
HAMMAN, Wilhelmina Michielina
(-)
BOTHA, J
(-)
KAMPFER, Rachel
(-)
ODENDAAL, Michiel Wilhelmus
(1820-1877)
BOTHA, Amerentia Roelofina Petrusina
(1826-1897)
ODENDAAL, Roelof Frederik
(1868-1950)

 

Family Links

Spouses/Children:
1. STEYL, Susanna Catharina

2. STEENBERG, Emma Frederika

ODENDAAL, Roelof Frederik 1,3

  • Born: 11 Jun 1868, Beestekraal, Rouxville, South Africa
  • Marriage (1): STEYL, Susanna Catharina on 26 Nov 1889 in Brightside, Bloemfontein, South Africa
  • Marriage (2): STEENBERG, Emma Frederika on 16 Sep 1926
  • Died: 2 Mar 1950, Swakopmund, Namibia at age 81
  • Buried: Swakopmund, Namibia
picture

bullet  General Notes:

Roelf Frederik gebore op die plaas Beestekraal, distrik Rouxville, Vrystaat Suid Afrika.
skaapboer op die plaas Kirkentilloch by Thaba Nchu, en word tydens die Tweede Vryheidsoorlog gevange geneem en in die kamp te Bloemfontein aangehou.
23 Julie 1912 trek hy met sy gesin na die plaas Happy Rest in die distrik Louis Trichardt teen die Soutpansberg en boer met sitrus. Hy koop ook die plaas Bloekompoort en vyf ander plase in dieselfde omgewing. Hy is ook ‘n stigterslid van die Nasionale Party in 1914 in Louis Trichardt. Gedurende 1920 trek hy na Suidwes-Afrika en vestig in die distrik Omararu, na die tweede huwelik trek hy na die distrik Karabib en sterf in Swakopmund op die 2 Maart 1950
hy is ook daar begrawe sy eerste vrou Susanna Catharina Steyl gebore op die plaas Brightside distrik Bloemfontein sterf op die 28 September 1925 en lę lang hom begrawe in Swakopmund

picture

bullet  Noted events in his life were:

• Occupation: Farmer.


picture

Roelof married Susanna Catharina STEYL, daughter of Johannes Lodewicus STEYL and Maria Johanna DE BRUYN, on 26 Nov 1889 in Brightside, Bloemfontein, South Africa. (Susanna Catharina STEYL was born on 21 Jul 1868 in Brightside Dist. Bloemfontein, South Africa, died on 28 Aug 1925 in Swakopmund, Namibia and was buried in Swakopmund, (Swa) Namibië..)


picture

Roelof next married Emma Frederika STEENBERG on 16 Sep 1926. (Emma Frederika STEENBERG was born in Free State, South Africa and died in Pretoria, South Africa.)



Home | Table of Contents | Surnames | Name List

This Web Site was Created 15 Oct 2006 with Legacy 6.0 from Millennia